Job 23:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar kan die regverdiges met hom twis; so sou ek vir ewig van my regter verlos word.
Afrikaans (NLV) 2011 Opregte mense kan by Hom pleit en ek sal vir altyd deur my Regter vrygespreek word.
Afrikaans 1933/1953 Dan sou daar 'n opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom.
Afrikaans 1983 want dit sou 'n opregte mens wees wat daar voor Hom pleit en ek sou vir altyd deur my Regter vrygespreek word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Opregte sou daar met Hom redeneer; en ek sou vir altyd ontkom aan my regter.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is 'n eerlike mens, ek sal met God praat en alles vir Hom vertel. God is my Regter en Hy sal my vir altyd vrymaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens wat reg leef, sou met Hom oor sake kon redeneer. Ek is oortuig daarvan dat my Regter my sou vrygespreek het.