Job 23:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal hy met sy groot krag teen my pleit? Geen; maar hy sou krag in my gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Sou Hy in sy groot krag met my redeneer? Nee, Hy sal sekerlik na my luister.
Afrikaans 1933/1953 Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hy sou ag op my gee.
Afrikaans 1983 Hy sal tog nie met sy groot krag teen my 'n saak voer nie; Hy sal my dit nie aandoen nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sou Hy met groot krag 'n regstryd teen my voer? Nee, maar Hy sal aan my aandag gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal nie met al sy krag téén my wees nie, ek is seker dat Hy sal luister na my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek glo nie Hy sou sy groot mag gebruik het om my te oorrompel nie. Nee, Hy sou na my geluister het.