Job 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sou weet watter woorde hy my sou antwoord, en ek sou verstaan wat hy vir my sou sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal luister na sy antwoord en begryp wat Hy vir my sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | ek sou verneem die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy aan my sou sê. |
| Afrikaans 1983 | Ek sou van Hom antwoord probeer kry, probeer verstaan wat Hy vir my wil sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sou kennis neem van die woorde waarmee Hy teen my getuig; ek sou begryp wat Hy vir my sê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal luister na wat Hy vir my sê wanneer Hy my antwoord. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sou na sy antwoord geluister het en probeer verstaan het wat Hy sê. |