Job 23:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sou my saak voor hom bevel en my mond met argumente vul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sou my saak voor Hom stel, en my argumente voor Hom noem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig uiteensit en my mond met bewyse vul; |
| Afrikaans 1983 | en my saak voor Hom lê, my pleidooie aan Hom stel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sou die saak voor Hom uiteensit; my mond sou ek vul met pleitredes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir Hom vra om te luister na wat ek sê, ek sal aanhou praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sou my saak gestel het en al my argumente vir Hom uitgepak het. |