Job 23:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag, ek het geweet waar ek hom kon kry! dat ek selfs by sy sitplek kan kom! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek maar net geweet het waar om God te vind, sou ek na sy troon gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, as ek maar geweet het waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning! |
| Afrikaans 1983 | As ek maar geweet het waar om God te vind, sou ek na sy woonplek toe gaan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ag, as ek maar geweet het waar ek Hom kon vind, as ek maar tot by sy vaste woonplek kon kom! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek weet waar ek vir God kan kry, dan sal ek na Hom toe gaan waar Hy is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wens ek het geweet waar om God in die hande te kry. Ek sou na Hom toe gegaan het waar Hy ook al is. |