Job 23:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vandag is my klagte bitter: my beroerte is swaarder as my gekerm.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek kla vandag nog steeds bitterlik. Ek probeer om nie hard te kreun nie.
Afrikaans 1933/1953 Nog altyd geld my geklaag as wederstrewigheid; my hand lê swaar op my gesug.
Afrikaans 1983 “Ek kla nog steeds uit opstandigheid, ek kan nie ophou kla nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ook vandag is my klag rebels; sy hand is swaar, ten spyte van my gesug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek is nog hardkoppig, ek wil aanhou kla, ek sal nie ophou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek wil vandag weer kla. Ek is nog steeds opstandig omdat ek swaarkry. Ek kreun van swaarkry.