Job 23:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want God maak my hart sag, en die Almagtige maak my onrus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het my moed gebreek. Die Almagtige het my verskrik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En God het my hart week gemaak, en die Almagtige het my verskrik. |
| Afrikaans 1983 | God het my weerstand afgebreek, die Almagtige het my met angs vervul. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is God wat my swak van hart maak; dit is die Almagtige wat my verbysterd laat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het my moedeloos gemaak, die Almagtige het my bang laat word, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here maak my so bang dat my hart wil gaan staan. |