Job 23:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom is ek ontsteld voor sy aangesig; as ek dit oorweeg, is ek bang vir hom.
Afrikaans (NLV) 2011 G’n wonder ek is so verskrik voor Hom nie! As ek daaraan dink, is ek bevrees vir Hom.
Afrikaans 1933/1953 Daarom is ek verskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, vrees ek vir Hom.
Afrikaans 1983 Daarom staan ek vreesbevange voor Hom, ek probeer verstaan, maar ek bly Hom vrees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom staan ek verbysterd voor Hom; as ek daaroor nadink, vrees ek Hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is hoekom ek so bang is vir Hom, ek is bang wanneer ek aan Hom dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat ek weet dat die Here daar by my is, word ek vreeslik bang. Hoe meer ek daaroor dink, hoe banger word ek.