Job 23:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy doen wat vir my bestem is, en baie sulke dinge is by hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy doen met my wat Hy beplan het. Hy bepaal my bestemming.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy sal volbring wat oor my besluit is, en baie sulke dinge is daar by Hom.
Afrikaans 1983 Wat Hy oor my besluit het, sal Hy doen, wat sy planne met my ook al is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, Hy sal wat vir my bestem is, volbring. Hy het baie dinge soos hierdie in gedagte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, Hy sal doen wat Hy oor my besluit het, en Hy het baie dinge besluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het planne met my. Hy sal sorg dat wat Hy vir my beplan het, sal gebeur. Dit lyk of Hy baie sulke planne het.