Job 23:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy is eensgesind, en wie kan hom bekeer? en wat sy siel begeer, dit doen hy.
Afrikaans (NLV) 2011 En tog bly sy gedagte oor my onveranderd. Wie kan Hom teenstaan? Hy doen wat Hy wil.
Afrikaans 1933/1953 Maar Hy bly onveranderlik Een -- wie sal Hom dan teëhou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy.
Afrikaans 1983 Hy bly dieselfde, wie kan Hom teenstaan? Wat Hy wil, doen Hy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maar Hy is uniek – wie kan Hom teengaan? Wat Hy graag wil doen, dit voer Hy uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En Hy? Hy alleen besluit, en niemand kan Hom keer nie. Hy doen wat Hy besluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Hy bly soos Hy is, Hy verander nie. Wie sal dit waag om Hom te probeer verander? Hy doen net wat Hy wil doen.