Job 23:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My voet het sy voetstappe vasgehou, sy weg het ek gehou en nie afgewyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want ek het op sy paaie gebly en Hom gevolg sonder om weg te draai.
Afrikaans 1933/1953 Aan sy voetstap het my voet vasgehou; sy weg het ek bewaar sonder om uit te draai.
Afrikaans 1983 Ek volg Hom waar Hy gaan, ek hou op sy pad en draai nie af nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In sy spoor het my voete gebly; by sy pad het ek gehou, en nie afgedraai nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gelewe soos Hy wil hê, ek het aangehou om te loop op sy pad, ek het nie op 'n ander pad geloop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek leef soos Hy wil hê ek moet leef. Ek volg Hom en draai nie links of regs van die koers af nie.