Job 23:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy ken die weg wat ek loop; as hy my beproef, sal ek uitkom soos goud. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Hy weet waarheen ek gaan! Wanneer Hy my toets, sal ek na vore tree suiwer soos goud uit ’n vuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud te voorskyn kom. |
| Afrikaans 1983 | Hy ken my pad; as Hy my toets, is ek suiwer soos goud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, Hy ken die pad waarop ek gaan; as Hy my toets – soos goud sal ek daar uitkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Hy weet watter pad ék loop, as Hy my toets, dan sal Hy sien dat ek so skoon soos goud is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here ken my lewe. As Hy my sou toets, sal Hy uitvind dat ek soos suiwer goud is. |