Job 22:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het weduwees leeg weggestuur, en die arms van die wees is gebreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog het jy weduwees sonder hulp weggestuur. Of jy het weeskinders dakloos gelaat.
Afrikaans 1933/1953 Weduwees het jy met leë hande weggestuur, en die arms van die wese is verbrysel.
Afrikaans 1983 Maar jy het weduwees met leë hande van jou af weggestuur en weeskinders sonder heenkome gelaat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Weduwees het jy met leë hande weggestuur, die hande van vaderlose kinders is afgekap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy het niks gegee vir weduwees nie, jy het weeskinders se goed gevat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy het weduwees met leë hande weggestuur en weeskinders mishandel.