Job 22:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar wat die magtige man betref, hy het die aarde gehad; en die eerbare man het daarin gewoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy, ’n ryk man, het grond besit. Mense het jou geëer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar aan die man van geweld -- aan hom behoort die land; en die aansienlike -- hy moet daarin woon! |
| Afrikaans 1983 | Jy, 'n ryk man, het grond in besit gekry, jy, 'n man van aansien, woon daarop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mense met mag, vir hulle was grond beskikbaar, dié met aansien, hulle kon daarop woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die grond behoort aan die man wat ryk en sterk is, en sy vriende woon daarop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy dink dat die grond net aan mense kan behoort wat mag het. Jy dink dat net bevoorregte mense daarop mag bly. |