Job 22:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy het vir die vermoeide geen water gegee om te drink nie, en vir die hongeriges het jy brood teruggehou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Miskien wou jy nie water gee vir die dorstige, en kos vir die hongerige nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan die vermoeide het jy geen water gegee om te drink nie, en aan die hongerige het jy die brood onthou. |
| Afrikaans 1983 | Jy het vir dié wat uitgeput was, nie water gegee nie en geweier om vir dié wat honger was, kos te gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy het geen water te drinke gegee aan wie uitgeput was nie, van wie honger was, het jy brood weerhou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het nie water gegee vir mense wat moeg is nie, jy het nie kos gegee vir honger mense nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy wou nie vir mense wat honger en dors was, kos of water gee nie. |