Job 22:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is jou boosheid nie groot nie? en jou ongeregtighede oneindig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoegenaamd nie! Dis oor jou boosheid! Jou skuld ken geen perke nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Is jou boosheid nie groot en jou ongeregtighede nie sonder einde nie? |
| Afrikaans 1983 | Is jou verkeerde dade dan nie baie nie? Daar is geen einde aan al jou sondes nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is jou boosheid nie groot nie? Daar is geen einde aan jou sondeskuld nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, dit is omdat jy baie sleg gelewe het, jy het so baie sonde gedoen dat 'n mens dit nie kan tel nie. Dít is hoekom Hy jou straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, natuurlik nie. Dit is omdat jy so baie verkeerde dinge doen dat Hy jou aankla en straf. Jy hou net nie op om verkeerd te doen nie. |