Job 22:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal hy jou teregwys uit vrees vir jou? sal Hy saam met jou in die gereg ingaan?
Afrikaans (NLV) 2011 “Is dit oor jou eerbied vir Hom dat Hy jou aankla en veroordeel?
Afrikaans 1933/1953 Is dit oor jou Godsvrees dat Hy jou bestraf, dat Hy met jou na die gereg gaan?
Afrikaans 1983 Is dit oor jou diens aan Hom dat Hy jou straf, dat Hy 'n saak teen jou het?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Is dit oor jou ontsag vir Hom dat Hy jou teregwys, met jou in 'n regstryd betrokke raak?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, dink jy dat Hy jou straf omdat jy Hom gedien het, dink jy dat Hy wil sê dit is hoekom jy skuldig is?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kla die Here jou aan en straf Hy jou omdat jy Hom eer en respekteer?