Job 22:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal die eiland van die onskuldiges red, en dit word gered deur die reinheid van u hande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal selfs sondaars red, hulle sal verlos word omdat jy onskuldig is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy red selfs hom wat nie onskuldig is nie: ja, hy word gered deur die reinheid van jou hande. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal die skuldiges laat vrykom, en hulle sal vrykom deur jou onskuld.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy bevry selfs iemand wat nie onskuldig is nie, iemand wat sal ontkom omdat jou hande skoon is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sal 'n mens red, ook wanneer die mens skuldig is. En Hy sal jóú red as jy onskuldig is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy laat mense vrykom wat skuldig is. Jou onskuld sal maak dat hulle sal vrykom.” |