Job 22:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is dit vir die Almagtige 'n welbehae dat jy regverdig is? of is dit vir hom wins dat U u weë volmaak maak?
Afrikaans (NLV) 2011 Watter plesier het die Almagtige daarin dat jy regverdig is? Baat Hy daarby as jy volmaak is?
Afrikaans 1933/1953 Het die Almagtige daar belang by dat jy regverdig is? Of is dit voordeel vir Hom dat jy onberispelik wandel?
Afrikaans 1983 Watter belang het die Almagtige daarby dat jy reg het, watter voordeel het dit vir Hom dat jou lewenswandel vroom is?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vind die Almagtige vreugde daarin wanneer jy regverdig optree, of hou dit vir Hom voordeel in wanneer jy onberispelik optree?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dink jy die Almagtige moet bly wees omdat jy reg gelewe het? Of dink jy dit het Hom gehelp dat jy nooit verkeerd gedoen het nie? Nee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak dit die Here bly as jy reg doen? Hou dit vir Hom enige voordeel in as jy reg leef?