Job 22:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet ook iets bepaal, en dit sal vir jou vasstaan, en die lig sal op jou weë skyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat jy besluit om te doen, sal gebeur. Dit sal lig wees op die pad voor jou.
Afrikaans 1933/1953 Besluit jy iets, dan kom dit tot stand; en oor jou weë skyn 'n lig.
Afrikaans 1983 Wat jy besluit, sal uitgevoer word, dit sal voorspoedig gaan met jou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sal oor 'n saak besluit, en dit sal vir jou vervul word; oor jou paaie sal 'n lig skyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sal besluit oor iets, en dit sal gebeur, daar sal lig wees op jou pad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat jy besluit om te doen sal jy regkry. Lig sal op jou pad skyn. Dit sal met jou goed gaan.