Job 22:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet tot hom bid, en hy sal jou verhoor, en jy moet jou geloftes betaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou hoor. Jy sal doen wat jy Hom belowe het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en jy sal jou geloftes betaal. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou gebed verhoor, die beloftes wat jy gemaak het, sal jy nakom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal by Hom pleit en Hy sal jou verhoor; jou beloftes sal jy betaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal dan tot Hom bid, en Hy sal doen wat jy vra, en jy sal jou geloftes betaal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy bid, sal Hy jou hoor en antwoord. Dan sal jy ook doen wat jy Hom beloof het jy sal doen. |