Job 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dan sal jy jou behae in die Almagtige en jou aangesig tot God ophef. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal jy bly wees oor die Almagtige en sal jy opkyk na God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dan sal jy in die Almagtige jou verlustig en jou aangesig tot God ophef. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal jy jou in die Almagtige verlustig en jou weer tot God wend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, dan sal jy jou vreugde vind by die Almagtige, en jou gesig na God ophef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, dan sal jy bly wees dat die Almagtige jou God is, jy sal weet dat Hy goed wil wees vir jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dan sal jy bly kan wees omdat jy die Here ken. Jy sal weer gemaklik voel om God te aanbid. |