Job 22:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, die Almagtige sal jou verdediging wees, en jy sal oorvloed van silwer hê.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal die Almagtige self jou rykdom wees. Hy sal vir jou wees soos kosbare silwer.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal die Almagtige jou gouderts wees en stawe silwer vir jou.
Afrikaans 1983 sal die Almagtige jou goud wees, jou skat aan silwer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal die Almagtige jou gouderts en uitgesoekte silwer vir jou wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal die Almagtige vir jou wees soos goud, soos die beste silwer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy dit doen, sal God, wat magtiger is as almal, jou goud en jou kosbare silwer wees.