Job 22:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy na die Almagtige terugkeer, sal jy opgebou word, jy moet die ongeregtigheid ver van jou tente verwyder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy terugkeer na die Almagtige en jou lewe skoonmaak, sal jy herstel word. |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy tot die Almagtige terugkeer, sal jy gebou word; as jy die onreg verwyder uit jou tent. |
| Afrikaans 1983 | As jy terugkom na die Almagtige toe, sal jy herstel word. As jy die kwaad ver van jou woonplek af hou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy terugkeer na die Almagtige, sal jy herbou word – as jy onreg uit jou tent verwyder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy terugkom na die Almagtige toe, as jy ophou om sonde te doen, dan sal jy weer word soos jy voorheen was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kry jou verhouding met die Here reg en Hy sal jou help om jou lewe weer op te bou. Raak ook ontslae van alles in jou huis wat nie reg is nie. |