Job 22:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terwyl ons besittings nie uitgeroei word nie, maar die oorblyfsel daarvan die vuur verteer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sê: ‘Ons vyande is vernietig! Alles wat hulle gehad het, het verbrand!’
Afrikaans 1933/1953 Waarlik, ons teëstander is verdelg; en wat hulle laat oorbly het, het die vuur verteer.
Afrikaans 1983 Ons vyande is daarmee heen, vuur het hulle besittings verteer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Voorwaar, ons teenstanders is uitgewis, en wat van hulle oor was, is deur vuur verteer.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat reg doen, sê dan: ‘Ons vyande is dood, en alles wat hulle gehad het, het verbrand.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sê: ‘Ons vyande bestaan nie meer nie. Hulle besittings is deur vuur verbrand.’”