Job 22:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die regverdiges sien dit en is bly, en die onskuldiges bespot hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die regverdige sal bly wees om te sien hoe goddeloses ondergaan. Die onskuldiges lag en spot met hulle.
Afrikaans 1933/1953 Die regverdiges sien dit en is bly, en die onskuldige spot met hulle en sê:
Afrikaans 1983 Dié wat reg doen, sien die ondergang van die goddeloses en is bly, die onskuldiges spot met hulle:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Regverdiges sien dit en is bly. Onskuldiges dryf die spot met hulle,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat reg doen, die onskuldige mense, is bly en hulle lag wanneer hulle sien dat God die sondaars straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As die mense wat reg doen, sien dat die slegte mense ondergaan, is hulle baie bly. Hulle lag en spot hulle daaroor.