Job 22:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat vir God gesê het: Gaan weg van ons, en wat kan die Almagtige vir hulle doen?
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het mos vir God gesê: ‘Los ons alleen! Wat kan die Almagtige aan ons doen?’
Afrikaans 1933/1953 wat tot God gesê het: Bly ver van ons af! en: Wat kan die Almagtige ons aandoen?
Afrikaans 1983 Hulle het vir God gesê: ‘Laat staan ons. Wat kan die Almagtige aan ons doen?’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle wat vir God gesê het, ‘Bly van ons af weg!’ en, ‘Wat kan die Almagtige aan ons doen?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir God gesê: ‘Gaan weg van ons!’ Hulle het gesê: ‘Wat kan die Almagtige aan ons doen? Niks.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir die Here gesê: ‘Los ons uit! Wat kan U nou eintlik vir ons doen?’