Job 22:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat uit die tyd afgekap is, wie se fondament oorstroom is met 'n vloed;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is weggeruk in die fleur van hulle lewe, en die dinge waarop hulle hulle lewe gebou het, het weggespoel.
Afrikaans 1933/1953 wat gegryp is voor die tyd, wie se grondslag uitgegiet is soos 'n stroom,
Afrikaans 1983 Hulle is weggeruk vóór hulle tyd: die dinge waarop hulle gebou het, is deur 'n stroom meegesleur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle wat voor hulle tyd weggeruk word, hulle wie se fondament deur 'n rivier weggevoer word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daardie mense het gesterf toe hulle jonk was, hulle was soos huise wat weggespoel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Voordat dit eintlik hulle tyd was, is hulle uit die lewe weggeruk. ’n Rivier het hulle lewensfontein weggespoel.