Job 22:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het jy die ou pad gemerk wat goddelose mense bewandel het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wil jy aanhou loop op die ou paaie van goddelose mense? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wil jy die pad van die ou tyd hou, wat die kwaaddoeners bewandel het, |
| Afrikaans 1983 | Wil jy op die ou pad hou wat deur sondige mense uitgetrap is? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wil jy by die oeroue pad hou wat bose mense oopgetrap het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wil jy dan aanhou lewe soos die mense wat vóór jou gelewe het, die mense wat sleg gelewe het? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elifas het verder gevra: “Is jy steeds van plan om dieselfde verkeerde pad as die kwaaddoeners te loop? |