Job 22:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy sê: Hoe weet God dit? kan hy deur die donker wolk oordeel?
Afrikaans (NLV) 2011 Maar jy sê: ‘Dis hoekom God nie kan sien wat ek doen nie! Hoe kan Hy oordeel deur so ’n diep duisternis?
Afrikaans 1933/1953 Maar jy sê: Wat weet God? Kan Hy deur donkerheid heen strafgerig hou?
Afrikaans 1983 Jy dink dalk: wat weet God? Hy regeer uit die donkerte uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar jy sê, ‘Wat weet God? Kan Hy deur diepe duisternis 'n oordeel vel?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En jy vra: ‘Wat weet God? Kan Hy deur die donker wolke sien om mense te oordeel?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar jy reageer en sê: ‘God weet nie wat aangaan nie. Hy kan nie deur hierdie donker wolke sien om te oordeel wat ek doen nie.