Job 22:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is God nie in die hoogte van die hemel nie? en kyk hoe hoog is die sterre, hoe hoog is hulle!
Afrikaans (NLV) 2011 God is so groot, hoër as die hoogste hemel, verder as die verste ster.
Afrikaans 1933/1953 Is God nie hemelhoog nie? En aanskou hoe hoog die hoogste sterre staan.
Afrikaans 1983 Is God dan nie hoog in die hemel nie? Kyk net hoe hoog sit die sterre!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Is God nie in die hoë hemel nie? Kyk maar net na die hoogste sterre, ja, kyk hoe hoog is hulle!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy dink dat God ver bo in die hemel is, ja kyk, Hy is bokant die sterre wat baie hoog is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God is so groot, Hy is hoër as die hemel. Ja, Hy is hoër as die verste sterre.