Job 22:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of duisternis wat jy nie kan sien nie; en oorvloed van waters bedek jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom kan jy nie in die donker sien nie en vloedwaters stroom oor jou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Of sien jy die duisternis nie en die oorvloed van waters wat jou bedek? |
| Afrikaans 1983 | Daarom is dit so donker dat jy nie kan sien nie en verswelg vloedwaters jou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of sien jy nie die duisternis, die watervloed wat jou bedek nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het vir jou so donker geword dat jy niks kan sien nie. Dit is soos wanneer daar baie water oor jou vloei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is ook hoekom dit vir jou so donker is dat jy niks kan sien nie en die vloedwater oor jou spoel. |