Job 22:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom is strikke rondom jou, en skielike vrees verskrik jou;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is waarom jy omring is met strikke en jy ’n skielike ramp vrees.
Afrikaans 1933/1953 Daarom is daar vangnette rondom jou en maak die vrees jou skielik skrik.
Afrikaans 1983 Daarom is daar net vangstrikke rondom jou en het angs jou skielik oorval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom is daar valstrikke rondom jou, en oorweldig vrees jou onverwags.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is hoekom daar vangstrikke om jou is, dit is hoekom jy nou baie bang geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom is daar nou oral vangstrikke om jou en kry jy angsaanvalle.