Job 21:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle huise is veilig van vrees, en die roede van God is nie op hulle nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle huise is veilig; daar is niks wat hulle vrees nie. God straf hulle ook nie.
Afrikaans 1933/1953 Hul huise het vrede, sonder skrik; en die roede van God is op hulle nie.
Afrikaans 1983 Daar is vrede in hulle huise, geen vrees nie, die straf van God tref hulle nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle huise is veilig, sonder verskrikking; en die roede van God is nie op hulle nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit gaan goed met hulle huisgesinne, hulle is nie bang nie, God laat hulle nie swaarkry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle leef baie veilig en rustig in hulle huise, want God straf hulle nie.