Job 21:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom leef die goddelose, word oud, ja, is hulle magtig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die waarheid is: goddeloses word stokoud! Hulle word ryk en beroemd. |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom bly die goddelose lewe, word hulle oud, ja, neem hulle toe in krag? |
| Afrikaans 1983 | Waarom bly die goddeloses aan die lewe, word hulle oud en ryk en vernaam? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom bly goddeloses aan die lewe? Waarom word hulle oud, groei hulle mag selfs? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek vra hoekom kan die mense wat verkeerd doen, aanhou lewe en oud word. Hoekom word hulle baie belangrik? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê ’n bietjie vir my, hoekom bly slegte mense leef? Hulle word baie oud en kry net al hoe meer mag. |