Job 21:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Selfs as ek daaraan dink, is ek bang, en bewing gryp my vlees aan.
Afrikaans (NLV) 2011 As ek dink aan wat ek kwytraak, bewe ek. My hele lyf bewe.
Afrikaans 1933/1953 Ja, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan.
Afrikaans 1983 As ek hieraan dink, skrik ek, gaan ek aan die bewe:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ek daaraan dink, is ek ontsteld en trek 'n siddering deur my lyf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As ek daaraan dink, dan word ek baie bang, en my hele liggaam bewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ek net dink aan wat ek nou moet deurmaak, sidder ek. My hele lyf gaan aan die bewe.