Job 21:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Merk my en wees verstom, en lê jou hand op jou mond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk na my en staan verstom. Hou jou hand oor jou mond van skok. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk my aan, en wees verskrik; en lê die hand op die mond. |
| Afrikaans 1983 | Kyk na my, dan sal julle verstom staan en van verbasing die hand op die mond lê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle aan my aandag skenk, sal julle verbyster wees, en julle hande voor julle monde hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet na my kyk, dan sal julle geskok en ontsteld wees en dan sal julle stilbly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle na my kyk, sal julle geskok wees. Sit gerus maar julle hande op julle monde van verbasing. |