Job 21:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat my betref, is my klagte by die mens? en as dit so was, waarom sou my gees nie ontsteld wees nie?
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek kla God aan, nie mense nie. Daarom is ek so ongeduldig!
Afrikaans 1933/1953 Wat my aangaan, geld my geklaag dan 'n mens? Of waarom sou ek nie ongeduldig word nie?
Afrikaans 1983 My klag is nie teen mense nie. Waarom mag ek dan nie ongeduldig word nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Is ek die een wat my klagte teen 'n mens rig? En waarom mag ek dan nie ongeduldig wees nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek kla nie oor mense nie, ek kla oor God. En hoekom mag ek nie ongeduldig wees nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het ’n klag, maar my probleem lê nie by mense nie. Ek het ’n rede hoekom ek so ongeduldig is.