Job 21:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy sal na die graf gebring word en in die graf bly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op pad na hulle graf staan ’n lang erewag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan word hy na die graf gebring, en hulle sorg vir sy grafheuwel. |
| Afrikaans 1983 | “Hy word na die graf gedra, en by die hopie grond word daar wag gehou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy egter, word na die graf geneem; en oor sy graf hou iemand wag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer hy sterf en begrawe word, dan sal die mense wagstaan by sy graf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle na hulle graf gedra word, is daar ’n erewag opgestel. |