Job 21:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat die goddelose bewaar word vir die dag van vernietiging? hulle sal uitgebring word tot die dag van toorn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bose mense kom nie in moeilikheid nie. Hulle word toegelaat om aan rampe te ontsnap. |
| Afrikaans 1933/1953 | dat die kwaaddoeners gespaar word op die dag van ondergang, dat hulle weggelei word op die dag van grimmigheid? |
| Afrikaans 1983 | Hulle sê 'n slegte man word op die dag van onheil gered, hy word op die dag van toorn verskoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, op die dag van teenspoed word 'n bose mens gespaar; op die dag van woedebuie word hy veilig gelei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sou vir julle gesê het dat 'n slegte mens veilig bly wanneer dit sleg gaan met ander mense. Hulle sou gesê het dat die slegte mens aanhou lewe wanneer God ander mense straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As daar ’n ramp kom, word die slegte mense se lewens gespaar. Dit is nou maar net so. Hulle kom ook niks oor as God kwaad is en mense straf nie. |