Job 21:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het julle nie die wat op pad gaan, gevra nie? en ken julle nie hulle tekens nie,
Afrikaans (NLV) 2011 Vra vir die mense wat baie reis. Hulle sal julle die waarheid vertel:
Afrikaans 1933/1953 het julle dan nie navraag gedoen by die reisigers nie hulle bewyse kan julle tog nie loën nie!:
Afrikaans 1983 Het julle nie dié wat baie rondgaan, gevra nie, het julle nie ag geslaan op wat hulle vertel nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het julle nie by reisigers navraag gedoen en op hulle tekens ag geslaan nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Het julle vir die mense gevra wat op die pad verbykom? En as julle gevra het, het julle geluister? Nee!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan vra gerus vir die mense wat al baie rondgereis het. Hulle sal vir julle die waarheid vertel.