Job 21:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle sê: Waar is die huis van die vors? en waar is die woonplekke van die goddelose? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle wil my vertel van ryk en bose mense wie se huise verdwyn het as gevolg van hulle sondes. |
| Afrikaans 1933/1953 | As julle sê: Waar is die huis van die tiran, en waar die woontent van die goddelose -- |
| Afrikaans 1983 | Julle sê: ‘Wat word van die huis van 'n belangrike man, van die wonings van goddeloses?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle sê, ‘Waar is die huis van vooraanstaandes? Waar is die tentwonings van goddeloses? ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wil vra: ‘Waar is die huis van die belangrike man? Wat het oorgebly van die plek waar die mense gewoon het wat verkeerd doen?’ Niks! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal sê: ‘Wat het van die huise van die belangrike mense geword? Waar is die blyplekke van die slegte mense heen?’ |