Job 21:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, ek ken julle gedagtes en die planne wat julle verkeerdelik teen my uitdink.
Afrikaans (NLV) 2011 “Kyk, ek weet wat julle dink. Ek weet van die planne wat julle teen my smee.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, ek ken julle gedagtes en die slim planne waarmee julle gewelddadig teen my optree.
Afrikaans 1983 “Ek ken julle gedagtes, die slim argumente waarmee julle my wil veronreg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk, ek ken julle gedagtes, die versinsels waarmee julle my geweld aandoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet wat julle dink, ek weet dat julle my nog meer wil laat seerkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het vir sy vriende gesê: “Ek weet hoe julle dink. Ek weet ook watse argumente julle teen my gaan gebruik om my skade aan te doen.