Job 21:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle sal net so in die stof gaan lê, en die wurms sal hulle bedek.
Afrikaans (NLV) 2011 Albei word begrawe in dieselfde grond, albei word deur wurms opgevreet.
Afrikaans 1933/1953 Saam lê hulle in die stof, en die wurms oordek hulle.
Afrikaans 1983 Saam lê hulle in die graf, altwee oortrek van die wurms.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saam lê hulle in die stof, en die maaiers bedek hulle albei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hulle altwee sterf en hulle word begrawe, en die wurms vreet hulle op.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die waarheid van die saak is dat albei hierdie soorte mense in die graf beland en deur wurms vernietig word.”