Job 21:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n ander sterf in die bitterheid van sy siel, en eet nooit met welbehae nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Ander mens sterf in uiterste armoede. Hy het nooit iets goeds in die lewe beleef nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die ander daarenteen sterwe met bitterheid van siel sonder dat hy van die goeie geniet het. |
| Afrikaans 1983 | Die ander sterf in bitterheid sonder dat hy voorspoed gesmaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Ander persoon sterf met 'n verbitterde siel, sonder dat hy voorspoed gesmaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Ander mens is nooit gelukkig nie, hy kry swaar totdat hy sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ander, weer, gaan as verbitterde mense dood. Hulle het nooit iets van die lekker van die lewe geniet nie. |