Job 21:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy borste is vol melk, en sy bene is met murg bevochtig.
Afrikaans (NLV) 2011 die prentjie van blakende gesondheid, sterk en fris.
Afrikaans 1933/1953 Sy emmers is vol melk, en die murg van sy gebeente word deur en deur bevogtig.
Afrikaans 1983 terwyl hy blakend gesond is en volop murg in sy bene het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met sy emmers vol melk, en sy beenmurg vogtig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) hy eet lekker en hy word vet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle lyk baie gesond en vol energie.