Job 21:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Iemand sterf in sy volle krag en is heeltemal gerus en stil.
Afrikaans (NLV) 2011 Een mens sterf in die fleur van sy lewe in voorspoed en veiligheid,
Afrikaans 1933/1953 Die een sterwe in volkome geluk, heeltemal gerus en tevrede.
Afrikaans 1983 “Die een mens sterf in sy volle krag terwyl hy heeltemal tevrede en rustig leef,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Een persoon sterf terwyl hy oor al sy kragte beskik – heeltemal onverstoord en sorgeloos,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Een mens bly gesond totdat hy sterf, hy lewe rustig en veilig,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe regverdig is dit? Met party mense gaan dit goed totdat hulle doodgaan. Hulle leef gemaklik sonder dat enigiets hulle pla.