Job 21:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal iemand God kennis leer? terwyl Hy die wat hoog is, oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar wie is daar wat vir God kan onderrig? Hy is immers die Regter oor al die belangrike mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wil iemand aan God kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel? |
| Afrikaans 1983 | “Sou iemand vir God iets kon leer, vir Hom wat selfs die sterkstes regeer? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal hy dan aan God kennis kan meedeel, terwyl God selfs hulle wat verhewe is, oordeel? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand kan vir God iets leer wat Hy nie weet nie, God wat regeer oor almal in die hemel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daar is tog niemand wat vir God iets kan leer nie. Hy oordeel dan selfs oor mense in hoë posisies. |