Job 21:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy oë sal sy ondergang sien, en hy sal drink van die toorn van die Almagtige. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle self sien hoe hulle vernietig word. Laat hulle diep drink van die woede van die Almagtige! |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy eie oë moes sy ongeluk sien, en s,lf moes hy drink van die grimmigheid van die Almagtige. |
| Afrikaans 1983 | Hy moet sy ondergang met sy eie oë sien, hy moet self die toorn van die Almagtige ondervind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy oë moet sy ondergang sien, van die Almagtige se woede moet hy drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sondaar moet self swaarkry, hy moet weet dat die Almagtige kwaad is vir hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle moet hulle eie ondergang self beleef. Hulle moet die woede van die Here self voel. |