Job 21:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoor noukeurig na my woord, en laat dit julle vertroostinge wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister goed na wat ek sê. Julle vertroos my al klaar as julle dit doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Luister goed na my rede, en laat dit die vertroostinge wees wat julle aanbied. |
| Afrikaans 1983 | “Luister goed na my woorde; so sal julle my die beste troos. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Luister goed na my woorde – dit sal julle vertroosting aan my wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet goed luister na wat ek sê, dan sal julle my beter kan troos. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Luister asseblief baie mooi na wat ek sê. Dit sal al vir my ’n groot troos wees as julle net dit doen. |